PADINFRASTRUKTUUR: OORSIG
|
|
Hierdie Tak is verantwoordelik vir die ontwerp, bou, rehabilitasie en instandhouding van die provinsiale padnetwerk. Dit is ook verantwoordelik vir motorvoertuigadministrasie en die bestuur van die Provinsiale Regering se vloot voertuie. |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 22 Desember 2003 hersien