Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
GEMEENSKAPSGEBASEERDE OPENBAREWERKEPROGRAMME: OORSIG

Die Tak Gemeenskapsgebaseerde Openbarewerkeprogramme wil gemeenskapsdeelname aan en -betrokkenheid by ontwikkeling bevorder.

Sy primêre doel is om die lewering van toeganklike dienste te verseker op 'n manier wat armoede sal help verlig en die gehalte van lewe vir gemeenskappe in die Wes-Kaap sal help verbeter.

Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 22 Desember 2003 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo