Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
OPENBARE VERVOER: OORSIG

Die Tak Openbare Vervoer streef daarna om 'n veilige, bekostigbare, betroubare en toeganklike openbarevervoerstelsel en 'n openbarevervoerinfrastruktuur van gehalte te voorsien.

Die Tak is direk verantwoordelik vir:

  • die transformasie van die minibustaxibedryf;
  • die omskakeling van tussentydse kontrakte na geskeduleerde kontrakte om ontslae te raak van afbrekende mededinging op roetes, en
  • die bestuur van die Provinsiale Bedryfslisensieraad.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 6 September 2007 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo