DEPARTEMENT VAN KULTUURSAKE EN SPORT: OORSIG
|
OORSIG
|
|
 |
|
|
|
|
|
 |
|
| |
|
|
Stuur asseblief per e-pos vir ons jou kommentaar, vrae en terugvoer oor die webwerf. |
|
|
|
|
HOOGTEPUNTE |
|
| |
|
|
| |
|
|
|
NUUS |
|
| |
|
|
| |
|
|
|
GELEENTHEDE |
|
| |
|
|
| |
|
|
|
OPENBARE ENTITEITE |
|
| |
|
|
Die Departement van Kultuursake en Sport bied dienste aan op die gebied van kuns, kultuur, erfenis, sport en ontspanning om die lewensgehalte te verbeter van die mense van die Wes-Kaap.
Deur kultuur, sport en ontspanning, kan die veiligheid, gesondheid, opvoeding en welsyn van mense opgeskerp en vergemaklik word. Kultuur- en sportbedrywighede bied ook geleenthede om iets te doen aan die probleme van misdaad, gesondheid en anti-sosiale gedrag.
Kom meer te wete oor die werk van die Departement:
|
| |
|
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 14 Maart 2006 hersien
|
|
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering |
 |