DEPARTEMENT VAN PLAASLIKE REGERING EN BEHUISING: OORSIG
|
OORSIG
|
|  | Ons... aanvaar in vennootskap met plaaslike regering medeverantwoordelikheid om suksesvolle munisipaliteite in die Wes-Kaap te hę. bevorder en fasiliteer geďntegreerde en volhoubare behuisingsvestigings in die Wes-Kaap. | |
| |
|
|
| MENSEREGTEKWESSIES. Lees meer oor hoe ons aandag aan so 'n belangrike kwessie gee. Kry die jongste nuus en vind uit watter rol ons in die moderne węreld speel. VERGOEDING VIR RAADSLEDE Lees meer oor vergoeding vir raadslede soos dit in die Staatskoerant gepubliseer is. FOTOGALLERY Sal dit nie interessant wees om prente van 'n paar van die projekte, nuus en programme te sien nie? RAMPBESTUUR Kyk hoe ons Rampe in hierdie provinsie hanteer: rampe wat in die verlede gebeur het en waarmee ons tans besig is.
| HOE DOEN EK AANSOEK OM 'N BEHUISINGSUBSIDIE? Vind meer uit oor Behuisingsubsidies: hoe om aansoek te doen, die aansoekproses en waar om aansoek te doen. INLIGTING OOR DIE WET OP LANDELIKE GEBIEDE 1987 Die Landelike Gebiede was nie die gevolg van opsetlike regeringsaksies om "Kleurlingreservate" te skep nie, maar hulle het eerder ontstaan as gevolg van verskillende historiese redes. Hierdie dokument verskaf inligting oor die geografiese gebiede en die transformasie van hierdie gebiede.
HUURBEHUISINGSTRIBUNAAL Die Huurbehuisingstribunaal verskaf gratis dienste aan huurders en verhuurders oral in die Wes-Kaapprovinsie. | | |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 April 2008 hersien
|
|
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering |
 |