Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
DEPARTEMENT VAN PLAASLIKE REGERING EN BEHUISING: OORSIG

Ons...

  • aanvaar in vennootskap met plaaslike regering medeverantwoordelikheid om suksesvolle munisipaliteite in die Wes-Kaap te hę. 

  • bevorder en fasiliteer geďntegreerde en volhoubare behuisingsvestigings in die Wes-Kaap.

 

 
MENSEREGTEKWESSIES.

Lees meer oor hoe ons aandag aan so 'n belangrike kwessie gee. Kry die jongste nuus en vind uit watter rol ons in die moderne węreld speel.
 
VERGOEDING VIR RAADSLEDE
Lees meer oor vergoeding vir raadslede soos dit in die Staatskoerant gepubliseer is.
 
FOTOGALLERY
Sal dit nie interessant wees om prente van 'n paar van die projekte, nuus en programme te sien nie?

RAMPBESTUUR

Kyk hoe ons Rampe in hierdie provinsie hanteer: rampe wat in die verlede gebeur het en waarmee ons tans besig is.
 
HOE DOEN EK AANSOEK OM 'N BEHUISINGSUBSIDIE?

Vind meer uit oor Behuisingsubsidies: hoe om aansoek te doen, die aansoekproses en waar om aansoek te doen.

INLIGTING OOR DIE WET OP LANDELIKE GEBIEDE 1987

Die Landelike Gebiede was nie die gevolg van opsetlike regeringsaksies om "Kleurlingreservate" te skep nie, maar hulle het eerder ontstaan as gevolg van verskillende historiese redes. Hierdie dokument verskaf inligting oor die geografiese gebiede en die transformasie van hierdie gebiede.

HUURBEHUISINGSTRIBUNAAL

Die Huurbehuisingstribunaal verskaf gratis dienste aan huurders en verhuurders oral in die Wes-Kaapprovinsie.

Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 April 2008 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo