Inligting oor die Skoolkurrikulum
|
|
BESKRYWING: |
Die WKOD se Kurrikulum-webwerf bevat 'n wye verskeidenheid inligting aangaande die kurrikulum, met inbegrip van besonderhede oor die volgende leerareas en aspekte van die onderwys: - Basiese Onderwys en Opleiding vir Volwassenes
- rekeningkunde
- Afrikaans
- landbouwetenskap
- die kunste en kultuur
- assessering
- biologie
- dans
- ekonomie
- ingenieurswese
- Engels
- grondslagfase - grade R tot 3
- aardrykskunde
- huishoudkunde
- Xhosa
- lewensoriëntering - met inbegrip van loopbaanvoor-ligting en onderrig insake MIV-vigs
- wiskunde
- musiek
- natuurwetenskappe
- tegnologie
- die beeldende kunste en ontwerp.
Elke afdeling op hierdie webwerf het sy eie afsonderlike blad of groep blaaie wat met die tuisblad gekoppel is. |
VOORSKRIFTE: |
Besoek gerus die kurrikulum-webwerf vir verdere inligting. |
VERSKAF DEUR:
|
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien
|
|
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering |
 |