Rampbestuur
|
|
BESKRYWING: |
Die Direktoraat Plaaslikeregeringsontwikkeling help munisipaliteite met die opstel van gereedheids- en brandbestrydingsplanne.Dit behels 'n geïntegreerde multisektorale, multidissiplinêre beplanningsproses en toepassingsmaatreëls wat op die volgende gerig is:- Om die risiko van rampe te voorkom of te beperk
- Om die ernstigheid of gevolge van rampe te verminder
- Om voor te berei vir noodgevalle
- Om vir snelle en doeltreffende reaksie op rampe te voorsien
- Om vir herstel en rehabilitasie na 'n ramp te voorsien.
|
VOORSKRIFTE: |
Vir meer inligting, kontak:Schalk Carstens Tel. (021) 483-5016 swcarste@pgwc.gov.za |
VERSKAF DEUR:
|
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 29 Mei 2006 hersien
|
|
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering |
 |