DEPARTEMENT VAN KOMMUNIKASIEWESE: OORSIG
|
|
Die doel van die Departement van Kommunikasiewese is om beleid te formuleer en die implementering daarvan in die telekommunikasie-, pos- en uitsaaidienste te verseker. Die Departement beheer ook oordragte na die volgende:
Die Departement beoog die volgende:
Dit sal bereik word deur die daarstelling van netwerkinligting wat mense bemagtig waar hulle werk, lewe en speel; en deur Suid-Afrika globaal mededingend te maak. WEBTUISTE: www.doc.gov.za/ |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 20 Maart 2004 hersien