DEPARTEMENT VAN KORREKTIEWE DIENSTE: OORSIG
|
|
Die doel van die Departement van Korrektiewe Dienste is om op die volgende wyses by te dra tot die instandhouding en beveiliging van 'n regverdige, vreedsame en veilige samelewing:
Die Departement se kerntaak is die veilige bewaring van en toesig oor oortreders. Die Departement beoefen risikobestuur ten opsigte van oortreders en erken en pas die konsepte van menslikheid en menseregte betreffende alle belanghebbendes toe. WEBTUISTE: www.dcs.gov.za/ |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien