Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
DEPARTEMENT VAN ONDERWYS: OORSIG

Die Departement van Onderwys beoog om die onderwys- en opleidingstelsel van Suid-Afrika te ontwikkel en in stand te hou. Die Departement is verantwoordelik vir die volgende:

  • die ontwikkeling van beleid en die wetgewende raamwerk waarbinne die onderwys- en opleidingstelsel pas
  • die inisiëring, evaluering, hersiening en navorsing van alle aspekte van die onderwys- en opleidingstelsel
  • die inisiëring en bestuur van prosesse wat lei tot die ontwikkeling van beleid en wetgewing
  • die ondersteuning aan provinsies en hoër onderwysinstellings
  • die monitering en verslagdoening oor die implementering van beleid, norme en standaarde, beoordeling van die uitwerking op die gehalte van die opvoedkundige proses en identifisering van die beleidsleemtes.

Die Departement se aktiwiteite is gefokus rondom die volgende gebiede:


WEBTUISTE: www.education.gov.za/
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 14 April 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo