DEPARTEMENT VAN BUITELANDSE SAKE: OORSIG
|
|
Die Departement van Buitelandse Sake is verantwoordelik vir die formulering, koördinering, implementering en bestuur van Suid-Afrika se wêreldwye programme ten opsigte van buitelandse beleid en internasionale betrekkinge. Oorleg met buitelandse regerings oor sake word gepleeg deur óf die Minister van Buitelandse Sake óf deur die Departement van Buitelandse Sake óf deur Suid-Afrika se geakkrediteerde buitelandse verteenwoordigers. Die Departement van Buitelandse Sake is verantwoordelik vir die toepassing en uitvoering van alle aspekte van Suid-Afrika se buitelandse beleid wat deur die President aan die Minister van Buitelandse Sake toevertrou is. Die Departement is in die eerste plek verantwoordelik vir die volgende:
WEBTUISTE: www.dfa.gov.za |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 6 Januarie 2004 hersien