DEPARTEMENT VAN GESONDHEID: OORSIG
|
OORSIG
|
Die visie van die Departement van Gesondheid is om 'n sorgsame en menslike samelewing te skep waarin alle Suid-Afrikaners toegang tot bekostigbare gesondheidsorg van goeie gehalte het. Met hierdie mikpunt, beoog die Departement die volgende:
- om die prestasies van die afgelope vyf jaar ten opsigte van verbeterde toegang tot gesondheidsorg vir almal en die vermindering van onregverdigheid te konsolideer en daarop voort te bou
- om op samewerking in vennootskap met ander belanghebbendes te fokus om sodoende die gehalte van sorg op alle vlakke van die gesondheidstelsel, veral voorkomend, te verbeter en gesondheid te bevorder
- om die oorkoepelende doeltreffendheid van die leweringstelsel van gesondheidsorg te verbeter
Van die gesondheidskwessies wat deur die Departement geprioritiseer word, is:
WEBTUISTE: www.doh.gov.za/index.html |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Maart 2004 hersien
|
|
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering |
 |