Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
DEPARTEMENT VAN GRONDSAKE: OORSIG

Die Departement van Grondsake strewe daarna om toegang tot grond te voorsien en grondregte uit te brei, met besondere klem op voorheen benadeelde gemeenskappe.

Die Departement is verantwoordelik vir die herverdeling van grond en vir grondbeplanning.


WEBTUISTE: www.dla.gov.za/
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 3 Maart 2009 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo