DEPARTEMENT VAN MINERALE EN ENERGIE: OORSIG
|
|
Die Departement van Minerale en Energie strewe daarna om verantwoordelike eksplorasie, ontwikkeling, verwerking, benutting en bestuur van minerale- en energiebronne te verseker. Die Departement het 'n mandaat om toesig te hou oor die transformasie en staatsbestuur van minerale- en energiesektore, en om na volhoubare ontwikkeling om te sien. Die kernfokusgebiede van die Departement is:
WEBTUISTE: www.dme.gov.za |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien