DEPARTEMENT VAN STAATSDIENS EN ADMINISTRASIE: OORSIG
|
|
Die doel van die Departement van Staatsdiens en Administrasie is om die modernisering van die Staatsdiens te lei deur regeringsdepartemente te ondersteun met die implementering van hulle bestuursbeleid, -stelsels en strukturele oplossings binne 'n algemeen toepaslike raamwerk van norme en standaarde met die doel om dienslewering te verbeter. Van die kwessies wat die Departement hanteer, is:
WEBTUISTE: www.dpsa.gov.za |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Augustus 2004 hersien