SEKRETARIAAT VAN VEILIGHEID EN SEKURITEIT: OORSIG
|
|
Die doel van die Sekretariaat vir Veiligheid en Sekuriteit is om misdaad te voorkom, bekamp en te ondersoek, om openbare orde in stand te hou, om die inwoners van Suid-Afrika en hulle eiendom te beskerm en te beveilig en om die wette te handhaaf en toe te pas. WEBTUISTE: www.gov.za/sss/ |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien