DEPARTEMENT VAN VERVOER: OORSIG
|
OORSIG
|
Die doel van die Departement van Vervoer is om die voorsiening van 'n bekostigbare, veilige en volhoubare vervoerstelsel wat ingestel is op die behoeftes van verbruikers van vervoer te fasiliteer.
- Die Departement is verantwoordelik vir die volgende:
- beplanning van nuwe vervoerinfrastruktuur
- regulering van die vervoerstelsel
- ondersteuning van die vervoerstelsel deur subsidiƫring waar nodig
- bestuur en instandhouding van die vervoerstelsel.
Van die hoofprojekte waarby die Departement betrokke is, is:
- die Kom Veilig Daar-veldtog
- Mobiliteit met Veiligheid - die nasionale fietsprogram
- die Taxi-Herkapitaliseringsprogram
WEBTUISTE: www.transport.gov.za |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien
|
|
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering |
 |