Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
DEPARTEMENT VAN VERVOER: OORSIG

Die doel van die Departement van Vervoer is om die voorsiening van 'n bekostigbare, veilige en volhoubare vervoerstelsel wat ingestel is op die behoeftes van verbruikers van vervoer te fasiliteer.

  • Die Departement is verantwoordelik vir die volgende:
  • beplanning van nuwe vervoerinfrastruktuur
  • regulering van die vervoerstelsel
  • ondersteuning van die vervoerstelsel deur subsidiĆ«ring waar nodig
  • bestuur en instandhouding van die vervoerstelsel.

Van die hoofprojekte waarby die Departement betrokke is, is:

  • die Kom Veilig Daar-veldtog
  • Mobiliteit met Veiligheid - die nasionale fietsprogram
  • die Taxi-Herkapitaliseringsprogram


WEBTUISTE: www.transport.gov.za
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo