SA GEHEIME DIENS: OORSIG
|
|
Die SA Geheimediens is Suid-Afrika se buitelandse intelligensiekomponent. Die SAGD is verantwoordelik vir akkurate, tersaaklike en tydige buitelandse intelligensie wat oorsee ingewin is om oor werklike en potensiële bedreigings en geleenthede vir die land in te lig, te voorspel en adviseer. Die doel van die intelligensieproses is om die nasionale en sekuriteitsbelange van die land en sy mense te bevorder, verbeter en te beskerm. |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 20 Maart 2004 hersien