Cape Gateway
Afrikaans | isiXhosa | About | Contact | Help | Advanced Search  |
 
Huurbehuisingstribunaal
DESCRIPTION:
rounded corner
NUTTIGE DOKUMENTE
rounded corner
 
Klagtevorms
Vrae wat Dikwels Gevra Word: Verhuurders
Vrae wat Dikwels Gevra Word: Huurders
Tribunaalbrosjure
     
woman and house
     
rounded corner
JAARVERSLAE
rounded corner
 
2006/2007
2005/2006
2004/2005
2003/2004
2002/2003
     
rounded corner
WETGEWING
rounded corner
 
Wet op Huubehuising
Regulasies: Prosedures en Personeelpligte
Regulasies: Onregverdige Praktyke
     
Die Huurbehuisingstribunaal verskaf 'n gratis diens aan huurders en verhuurders in die Wes-Kaap. Die belangrikste werk is geskilbeslegting tussen huurders en verhuurders. (Lees meer oor hoe dit gedoen word.)

Die tribunaal is in 2001 gestig en bestaan uit vyf lede (waaronder 'n voorsitter en onder-voorsitter), aangestel deur die Provinsiale Minister van Behuising, wat kennis het oor eiendomsbestuur, behuisingsontwikkeling en verbruikersake wat verband hou met huurbehuising. Die Tribunaal word bygestaan deur die Steunkomponent van die Direktoraat Behuisingsnedersetting.

Die Tribunaal het ten doel om:

  • Verhoudings te harmoniseer tussen verhuurders en huuders in die huurbehuisingsektor.
  • Los geskille op wat opduik weens onregverdige praktyke.
  • Lig verhuurders en huurders in oor hulle regte en verpligtinge kragtens die Wet op Huurbehuising.
  • Maak aanbevelings aan relevante belanghebbers.
Die oogmerk is:
  • Om bestendigheid te bevorder in die huurbehuisingsektor in die Wes-Kaap.
  • Om meganismes te skep om geskille in die huurbehuisingsektor te besleg.
  • Om verhore te fasiliteer, ondersoek, bemiddel en te hou om geskille te besleg.
  • Om verhuurders en huurders in te lig oor hulle regte en verpligtinge as onregverdige en onwettige praktyke sou opduik.
Verhore en bemiddelings word gehou so na as moontlik aan die klagtepunt.
EMAIL:
sdewet@pgwc.gov.za
TELEPHONE:
086 010 6166
FAX:
021 483 2060
STREET ADDRESS:
Departement van Behuising, Waalstraat 27, Kaapstad
POSTAL ADDRESS:
Die Huurbehuisingstribunaal, Privatesak X9083, Kaapstad, 8000
CONTACT PERSON:
Simone de Wet
OVERSEEING GOVERNMENT BODY:
Customer Relations and Communication (Department of Local Government and Housing, Provincial Government of the Western Cape)
The content on this page was last updated on 23 June 2008
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is a government service aimed primarily at citizens of the Western Cape, providing information on local, provincial and national government Western Cape: A Home For All logo