Oesvoeding Adviserende Diens
DESCRIPTION: |
Die Oesvoeding Adviserende Diens verskaf voedingstof- en kunsmisaanbevelings en diagnose van voedingsprobleme gebaseer op grond, water en plantontledings. |
INSTRUCTIONS: |
Die diens is beskikbaar op versoek met indiening van grond-, plant- en watermonsters. Skakel vir meer inligting: Gavin Cooper Elsenburg (Grond-, Water- en Plantweefsellaboratorium) Tel: 021 808 5278 gavinc@elsenburg.com |
PROVIDED AT: |
These facility categories: |
PROVIDED BY:
|
GOVERNMENT BODY:
|
Technology, Research and Development (Department of Agriculture, Provincial Government of the Western Cape) |
PRICE: |
Die koste van voedingstof- en kunsmisaanbevelings word ingesluit in die standaard ontledingskoste vir grond-, water- en plantmonsters (R50-80 per monster). |
The content on this page was last updated on 9 June 2006