Pedologie (Grondkunde) Diens
DESCRIPTION: |
Die Pedologie-eenheid van die Bronbenuttingseenheid verskaf 'n grondklassifiseringsdiens vir beide handels- en nuwe boere wat bestaan uit 'n verslag en 'n grondkaart.Die verslag en grondkaart en voorvereistes vir gesonde beplanning omdat dit inligting verskaf oor die verskillende grondtipes en potensiaal vir klimaatsaangepasde oeste. |
INSTRUCTIONS: |
Skakel vir meer inligting: Heinrich Schloms Departement van Landbou: Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg, 7607 Tel:021 808 5086 corvdw@elsenburg.com |
PROVIDED BY:
|
GOVERNMENT BODY:
|
Technology, Research and Development (Department of Agriculture, Provincial Government of the Western Cape) |
PRICE: |
Die diens is gratis vir handels- en nuwe boere. [Die inhoud is net vir boerderypraktyke.] |
The content on this page was last updated on 24 May 2006