Cape Gateway
Afrikaans | isiXhosa | About | Contact | Help | Advanced Search  |
 
Meganisering
DESCRIPTION:
Dienste vir die beplanning van meganisering word aan boere gebied ten einde te verseker dat optimale gebruik van landbou-implemente gemaak word. Die bevordering van bewaringsboerdery in die Wes-Kaap (minimale bewerking, die bestuur van oesreste ten einde grondvog te behou, en die implementering van 'n wisselboustelsel) is die hoofprioriteit van hierdie afdeling. Dit voorsien ook advies en leiding oor die omskakeling van bestaande implemente sodat hulle in bewaringsboerdery gebruik kan word.
INSTRUCTIONS:
Vir verdere inligting, skakel asseblief:
Deon Heydenrych
Tel. (021) 808-5366
E-pos deonh@elsenburg.com
PROVIDED BY:
GOVERNMENT BODY:
Sustainable Resource Management (Department of Agriculture, Provincial Government of the Western Cape)
PRICE:
Gratis
The content on this page was last updated on 8 January 2004
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is a government service aimed primarily at citizens of the Western Cape, providing information on local, provincial and national government Western Cape: A Home For All logo