Cape Gateway
Afrikaans | isiXhosa | About | Contact | Help | Advanced Search  |
 
Besproeiingsdienste
DESCRIPTION:
Die Afdeling Besproeiing van die Direktoraat Landbou-ingenieursdienste voorsien advies en leiding ten einde besproeiers te help om water doeltreffender te gebruik. Hierdie hulp behels onder meer om die ontwerp van besproeiingstelsels na te gaan, en om die stelsels in gebruik uit te toets ten einde vas te stel of die verrigting bevredigend is. Die uitvoer van programme ten einde die doeltreffende benutting van water te bevorder, is een van die hoofprioriteite van hierdie afdeling. Die evaluering van beskikbare waterhulpbronne vir klein boerderyskemas, en die ontwerp van besproeiingstelsels vir hierdie boere word ook onderneem. Dit sluit die beplanning van die waterinfrastruktuur in, sowel as toesig oor die ontwerp en konstruksiewerk.
INSTRUCTIONS:
For more information contact:

Peter Keuck
Tel: 021 808 5357
peterk@elsenburg.com

C Protopapas
Tel: 021 808 5360
papp@elsenburg.com

Vredendal area: Pieter de Lange
Tel: 027 213 3109
pieterdl@elsenburg.com
PROVIDED BY:
GOVERNMENT BODY:
Sustainable Resource Management (Department of Agriculture, Provincial Government of the Western Cape)
PRICE:
Gratis
The content on this page was last updated on 23 February 2004
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is a government service aimed primarily at citizens of the Western Cape, providing information on local, provincial and national government Western Cape: A Home For All logo