Nasionale Outomatiese Argiefinligtings-opspoorstelsel (NOAIOS)
DESCRIPTION: |
Die Nasionale Outomatiese Argiefinligtings-opspoorstelsel (genaamd NOAIOS) is 'n aanlynhulpmiddel waarmee argiefinventarisse deursoek kan word. Die katalogusse is 'n lys van die beskikbare argiefdokumente wat opgeneem is in die Nasionale Argief van Suid-Afrika se geriewe. |
INSTRUCTIONS: |
Verken die NOAIOS-webwerfom deur aanlyn argiefdokumente te snuffel. NOAIOS sal jou lei na die plek en verwysingsbesonderhede van 'n dokument. Jy sal na die betrokke argief moet gaan om by die nodige bronne uit te kom. NOAIOS sluit nie die tekste van argiefdokumente in nie. |
PROVIDED BY:
The content on this page was last updated on 21 April 2006
|
|
Cape Gateway is a government service aimed primarily at citizens of the Western Cape, providing information on local, provincial and national government |
 |