Cape Gateway
Afrikaans | isiXhosa | About | Contact | Help | Advanced Search  |
 
Museums
DESCRIPTION:
Daar is 28 geaffilieerde provinsiale museums in die Wes-Kaap. Museums is oopPhotograph of Genadendal Museum
Genadendal-
museum
vir die publiek en bied uitstallings en versamelings aan wat die uiteenlopende kulturele en natuurgeskiedenis van die provinsie uitbeeld, waaronder die nuwe interpretasies van Afrika of inheemse geskiedenis.Museums het ook 'n aantal uitstallings wat gemik is op die opvoeding van leerders.
PROVIDED AT:
These facility categories:
PROVIDED BY:
GOVERNMENT BODY:
Culture and Heritage (Department of Cultural Affairs & Sport, Provincial Government of the Western Cape)
PRICE:
Nominale toegangsgeld word by die meeste museums gevra.
The content on this page was last updated on 21 April 2006
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is a government service aimed primarily at citizens of the Western Cape, providing information on local, provincial and national government Western Cape: A Home For All logo