Suid-Kaapse Uitvoerontwikkelingsentrum
DESCRIPTION: |
ń Uitvoersentrum is in die Suid-Kaap in die lewe geroep om uitvoere in die streek ń hupstoot te gee. Die Uitvoersentrum is in die Suid-Kaapse Sakesentrum in George geleë en verskaf waardevolle advies en handelsinligting aan opkomende en bestaande uitvoerders. Die Sentrum se kerndienste is:
|
INSTRUCTIONS: |
Nadere besonderhede die Suid-Kaapse Sake- en Uitvoersentrum:Markstraat 79, George Tel: 044 873 2230 of 044 873 3431 Faks: 044 873 3433 |
PROVIDED BY:
|
GOVERNMENT BODY:
|
Department of Trade and Industry (The Government of South Africa) |
The content on this page was last updated on 18 February 2004