Cape Gateway
Afrikaans | isiXhosa | About | Contact | Help | Advanced Search  |
 
Aanmelding van 'n misdaad
DESCRIPTION:
Om 'n misdaad wat reeds plaasgevind het aan te meld, bel of besoek jou naaste polisiestasie. Spesiale oorwegings geld om verkragting of kindermishandeling aan te meld. In 'n noodgeval moet jy die polisie se noodtelefoonnommer 10111 of 112 bel. Nadat jy die misdaad aangemeld het, moet jy 'n saaknommer ontvang of die naam van die speurder wat jou saak sal ondersoek. As jy getraumatiseer is, kan jy hulp daarvoor kry en as jy getuiebeskerming nodig het, is dit ook beskikbaar. As jy voel dat 'n vuurwapen afgeneem moet word van 'n gevaarlike persoon, moet jy daarvoor vra. As jy 'n beskermingsbevel vir gesinsgeweld nodig het, kan jy ook daardie proses by die polisiestasie begin.
PROVIDED AT:
These facility categories:
PROVIDED BY:
GOVERNMENT BODY:
South African Police Service
The content on this page was last updated on 28 March 2004
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is a government service aimed primarily at citizens of the Western Cape, providing information on local, provincial and national government Western Cape: A Home For All logo