Toelating tot Skole
DESCRIPTION: |
Leerders begin gewoonlik met graad 1 aan die begin van die jaar waarin hulle sewe word. Kinders mag 'n jaar vroeër met graad 1 begin as die WKOD se assessering toon dat hulle skoolgereed is. Party skole bied graad R/0 aan om kinders te help voorberei vir graad 1. Kinders word gewoonlik toegelaat om met graad R te begin in die jaar waarin hulle ses word. Wanneer jy by 'n skool aansoek doen om jou kind te laat inskryf, moet jy in besit van die volgende wees:
Persone wat nie Suid-Afrikaanse burgers is nie, moet die volgende dokumente hê:
|
INSTRUCTIONS: |
Dien jou aansoek so vroeg as moontlik in in die jaar voordat jou kind by sy of haar nuwe skool moet begin. Lê jou aansoek voor nie alleen aan die skool van jou keuse nie, maar ook aan verskeie 'tweede-keuse'-skole. Jy kan die name van skole in jou omgewing kry op die "Soek-'n-skool"-soekfasiliteit. |
PROVIDED BY:
|
GOVERNMENT BODY:
|
Specialised Education Support Services (Western Cape Education Department, Provincial Government of the Western Cape) |
The content on this page was last updated on 7 January 2008