Grade R - 9
DESCRIPTION: |
Skoolbywoning is verpligtend vanaf die begin van die jaar waarin die leerder sewe jaar oud word, tot aan die einde van graad 9 of die jaar waarin die leerder vyftien word (watter ook al die eerste plaasvind). Hierdie stadium staan as Algemene Onderwys en Opleiding bekend, en word in drie fases verdeel:
GRONDSLAGFASE In hierdie fase word op geletterdheid, syfervaardigheid en lewensvaardighede gekonsentreer. In graad 3 begin leerders met die verwerwing van 'n bykomende taal. INTERMEDI-RE FASE In hierdie fase val die klem op vyf leerprogramme:
SENIOR FASE Gedurende hierdie fase moet leerders die volgende terreine bemeester:
|
INSTRUCTIONS: |
Jy kan vasstel watter openbare skole daar in jou omgewing is deur die Vind-'n-skool-soekfasititeit te gebruik. |
PROVIDED BY:
|
GOVERNMENT BODY:
|
Western Cape Education Department (Provincial Government of the Western Cape) |
PRICE: |
WAT KOS DIT? Skoolgeld word deur elke skool se bestuursliggaam bepaal in oorleg met die ouers. Daar word van ouers vereis om skoolgeld te betaal, en die wat nie die volle bedrag kan betaal nie, moet om vrystelling of gedee |
The content on this page was last updated on 27 March 2004