Cape Gateway
Afrikaans | isiXhosa | About | Contact | Help | Advanced Search  |
 
Verdere Onderwys en Opleiding (skole en kolleges)
DESCRIPTION:
Verdere Onderwys en Opleiding (VOO) dek grade 10 tot 12 in skole, en ekwivalente vlakke in VOO-kolleges (voorheen bekend as tegniese kolleges), naamlik NKR-vlakke 2 tot 4 en Nasionale Tegniese Sertifikate 1 tot 3.

In 2002 is bestaande tegniese kolleges saamgevoeg en herstruktureer om 50 VOO-kolleges landwyd te vorm. Elke kollege het verskeie kampusse. Die doel van hierdie kolleges is om die volgende te voorsien:
  • opleiding in hoë vlakke van vaardigheid
  • teoretiese en praktiese vaardighede wat aan spesifieke
  • vereistes vanuit die nywerheid gekoppel is
  • beroepsopleiding.
INSTRUCTIONS:
Vir verdere inligting oor VOO-kolleges skakel
Zozo Siyengo
Tel: 021 467 2614
Faks: 021 467 2996
Zsiyengo@pgwc.gov.za

of die volgende kolleges direk:

College of Cape Town (Distriksmetropool-Sentraal)

Posbus 1054, Kaapstad, 8000
Tel: 021 404 6700
Faks: 021 404 6701
info@cct.edu.za
College of Cape Town

Valsbaai Kollege (Metropool-Suid)

Privaatsak X17, Tokai, 7966
Tel: 021 712 1080
Faks: 021 712 1092
info@falsebay.org.za
Valsbaai Kollege

Die Northlink Kollege (Metropool-Noord)

Privaatsak X1, Panorama, 7506
Tel: 021 930 09570
Faks: 021 930 5729
info@northlink.co.za
Northlink Kollege

Weskus Kollege (Weskus-Wynland)

Posbus 935, Malmesbury, 7299
Tel: 022 482 1143
Faks: 022 487 3983
enquiries@westcollege.co.za
Weskus Kollege

Boland Kollege (Breërivier-Overberg)

Privaatsak X5012, Stellenbosch, 7599
Tel: 021 887 3027
Faks: 021 887 0774
stel@bolandcollege.com
Boland Kollege

Suid-Kaap Kollege (Suid-Kaap-Karoo)

Privaatsak X6548, George, 6530
Tel: 044 874 2360
Faks: 044 874 4517
gcol2@mweb.co.za
Suid-Kaap Kollege
PROVIDED BY:
GOVERNMENT BODY:
Further Education and Training (Western Cape Education Department, Provincial Government of the Western Cape)
The content on this page was last updated on 22 January 2007
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is a government service aimed primarily at citizens of the Western Cape, providing information on local, provincial and national government Western Cape: A Home For All logo