Cape Gateway
Afrikaans | isiXhosa | About | Contact | Help | Advanced Search  |
 
Eksameninligting en -uitslae
DESCRIPTION:
button_image
button_image
nutton_image
button_image
button_image
button_image
     
matric learner studying
     
rounded corner
KONTAK NOMMERS
rounded corner
 

Tel: 021 467 2300
Faks: 021 461 5637



Op 28 Desember 2007 sal die senior sertifikaatuitslae vir 2007 aanlyn beskikbaar wees.

Op die WKOD Eksamens Aanlyn-bladsy kan jy soek na die uitslae van 'n spesifieke leerder, of die beste kandidate in 'n skool of distrik. Om by uitslae en inligting vir 2007 uit te kom, kliek op die plus teken langs die Eksamens 2007-lêer aan die linkerkant van die skerm.

Om jou persoonlike inligting in die hande te kry, is die volgende nodig:

  • jou eksamennommer
  • jou ID-nommer.

Hou dié webwerf dop vir die aanvullende eksamenrooster.

Uitslae vir Volwasse Basiese Onderwys- en Opleidingseksamens is ook beskikbaar. En jy kan roosters en ou vraestelle opsoek.
PROVIDED BY:
GOVERNMENT BODY:
Western Cape Education Department (Provincial Government of the Western Cape)
The content on this page was last updated on 28 December 2007
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is a government service aimed primarily at citizens of the Western Cape, providing information on local, provincial and national government Western Cape: A Home For All logo