Indiens-onderwyseropleiding
DESCRIPTION: |
Die WKOD bied indiensopleiding aan deur:
Die Kaapse Onderwysinstituut in Kuilsrivier verskaf intensiewe indiensopleiding, veral vir onderwysers van benadeelde agtergronde. Tot 50 onderwysers bly per keer by die Instituut vir opleiding wat ses tot agt weke duur. In dié tyd bied plaasvervangeronderwysers hulle klasse aan. Ander opleidingsprogramme sluit opleiding vir spesifieke projekte in, soos die implementering van die herniene nasionale leerplan. |
INSTRUCTIONS: |
Skakel vir meer inligting met:Linda Rose Tel: 021 467 2557 lrose@pgwc.gov.za |
PROVIDED AT: |
These facility categories: |
PROVIDED BY:
|
GOVERNMENT BODY:
|
Human Resource Management (Western Cape Education Department, Provincial Government of the Western Cape) |
The content on this page was last updated on 14 March 2005