Cape Gateway
Afrikaans | isiXhosa | About | Contact | Help | Advanced Search  |
 
Inligting oor die Stad Kaapstad se Raadslede, Wyke en Subrade
DESCRIPTION:
Die metropolitaanse gebied wat deur die Stad Kaapstad beheer word, is onderverdeel in 20 subrade, waarvan elkeen uit 'n aantal wyke bestaan. Daar is altesaam 100 wyke wat elkeen deur 'n raadslid verteenwoordig word. 'n Wyk bestaan op sy beurt uit 'n aantal voorstede. Die Raad het altesaam 200 raadslede waarvan 100 as wyksraadlede verkies is en 100 ingevolge proporsionele verteenwoordiging genomineer is.
INSTRUCTIONS:
Jy kan die Stad Kaapstad se aanlyn-soekfasiliteit gebruik om:
  • 'n raadslid te soek;
  • verslae van raads-/komiteevergaderings te soek;
  • uit te vind in watter wyk en/of subraad jou voorstad val, of
  • 'n subraadvoorsitter en/of subraadgebiedskoördineerder te soek.
PROVIDED BY:
GOVERNMENT BODY:
City of Cape Town
The content on this page was last updated on 10 May 2005
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is a government service aimed primarily at citizens of the Western Cape, providing information on local, provincial and national government Western Cape: A Home For All logo