Cape Gateway
Afrikaans | isiXhosa | About | Contact | Help | Advanced Search  |
 
Artikel 106 Ondersoek na beweerde Wanadministrasie te Kannaland Munisipaliteit
Legislation (Department of Local Government and Housing, Provincial Government of the Western Cape)
SUMMARY
'n Ondersoekkomitee was aangestel om ondersoek in te stel na beweerde wanadministrasie, nie-nakoming van statutêre verpligtinge, of ander ernstige wanpraktyke begaan deur enige persoon of persone in die Kannaland Munisipaliteit of enige persoon of persone wat verbintenis het of gehad het met die Kannaland Munisipaliteit. Die verslag gee die bevindinge en voorstelle deur die Ondersoekkomitee gemaak.
CONTENTS:
  • Indeks (File type: pdf; size: 77 KB)
  • Verslag (File type: pdf; size: 692 KB)
The content on this page was last updated on 24 June 2004
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is a government service aimed primarily at citizens of the Western Cape, providing information on local, provincial and national government Western Cape: A Home For All logo