4-8 Augustus 2003 is Agri Femina Week. Die Wes-Kaapse Departement Landbou erken die rol wat vroue in hierdie voorheen deur mans gedomineerde sektor speel deur middel van 'n diverse weeklange program gemik op alle vroue wat op enige vlak van die landbousektor betrokke is.
>