- Kindersteuntoelae - R180 (was R170)
- Sorgafhanklikheidstoelae - R780 (was R740)
- Pleegsorgtoelae - R560 (was R530)
- Gestremdheidtoelae - R780 (was R740)
- Ouderdomstoelae - R780 (was R740)
- Bystandstoelae - R160 (was R150)
Regeringstoelaeverhoging 2005
Nuwe regeringstoelaebedrae vir 2005 tree op 1 April 2005 in werking. Die nuwe bedrae is soos volg (kliek vir volledige inligting op elke toelaag):
The content on this page was last updated on 5 April 2005