Cape Gateway
Afrikaans | isiXhosa | About | Contact | Help | Advanced Search  |
 
Die Vyf Goue Reëls van Veiligheid by die Huis

  • Leer die noodtelefoonnommers, sorg dat almal in jou huishouding dit ken en plak dit langs die foon op!
  • Lees alle blaadjies in pakkies, etikette en aanwysings. Volg die aanwysings van die vervaardiger.
  • Woon 'n noodhulpkursus by en maak seker dat almal wat jou kinders oppas dit ook doen.
  • Identifiseer moontlike onveilige voorwerpe, produkte en situasies in en om jou huis en beveilig dit.
  • Moet nooit jou kinders verontagsaam as hulle moontlike gevare in en om die huis uitwys nie. Beloon hulle vir hulle oplettendheid en betrek hulle by veiligheidsmaatreëls.

CONTENTS: 'n Veiliger Tuiste vir die Hele Gesin
The content on this page was last updated on 31 August 2004
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is a government service aimed primarily at citizens of the Western Cape, providing information on local, provincial and national government Western Cape: A Home For All logo