ECONOMIC PARTICIPATION: OVERVIEW
|
OVERVIEW
|
Hierdie Direktoraat bring alle regeringsfere en besigheid en die burgerlike samelewing bymekaar ten einde geïntegreerde en billike ekonomiese ontwikkeling in die Wes-Kaap teweeg te bring. Die Direktoraat streef na: - die bevordering van ekonomiese ontwikkeling en inkomste- en werkgeleentheidsgenerering deur geïntegreerde ontwikkelingsplanning in alle geteikende streke;
- die ondersteuning van klein en middelslagbesighede in geteikende sektore, veral onder histories benadeelde individue, vroue en landelike gemeenskappe, en
- die versekering van breër en betekenisvolle deelname aan die ekonomie deur swartmense in groeiende sektore (swart ekonomiese bemagtiging).
|
The content on this page was last updated on 25 May 2006
|
|
Cape Gateway is a government service aimed primarily at citizens of the Western Cape, providing information on local, provincial and national government |
 |