Cape Gateway
Afrikaans | isiXhosa | About | Contact | Help | Advanced Search  |
 
VETERINARY SERVICES: OVERVIEW

Veeartsenykundige dienste behels die volgende:

  • Dieregesondheid: monitering van dieresiekterisikos, die voorkoming van die verspreiding van siektes, beheer van die uitbreek van dieresiektes, en epidemiologiese toesig oor die voorkoms van dieresiektes om veeprodusente in staat te stel om in die moderne węreldekonomie mee te ding.
  • Voedselveiligheid: monitering van veeartsenykundige openbaregesondheidsrisikos en die bevordering, regulering en monitering van die implementering van gesondheidsbestuurspraktyke by abattoirs, asook voedselproduserende en uitvoerinstansies.
  • Veeartsenykundige laboratoriumdienste: die lewering van n veeartsenykundige diagnostiese laboratoriumdiens in ooreenstemming met nasionale en internasionale norme en standaarde om die aanvaarding van gesondheidsertifisering vir die handel in diere en diereprodukte te verbeter.
The content on this page was last updated on 2 February 2004
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is a government service aimed primarily at citizens of the Western Cape, providing information on local, provincial and national government Western Cape: A Home For All logo