Cape Gateway
Afrikaans | isiXhosa | About | Contact | Help | Advanced Search  |
 
DEPARTMENT OF COMMUNICATIONS: OVERVIEW

Die doel van die Departement van Kommunikasiewese is om beleid te formuleer en die implementering daarvan in die telekommunikasie-, pos- en uitsaaidienste te verseker. Die Departement beheer ook oordragte na die volgende:

  • SuidAfrikaanse Poskantoor
  • Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie
  • Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika
  • Nasionale Elektroniese Media-instituut van Suid-Afrika
  • Universele Diensagentskap.

Die Departement beoog die volgende:

  • om die lewensgehalte van alle Suid-Afrikaners te verbeter
  • om Suid-Afrika 'n kennisgegronde gemeenskap te maak
  • om 'n inligtings-ekonomie te help skep

Dit sal bereik word deur die daarstelling van netwerkinligting wat mense bemagtig waar hulle werk, lewe en speel; en deur Suid-Afrika globaal mededingend te maak.


WEBSITE: www.doc.gov.za/
The content on this page was last updated on 20 March 2004
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is a government service aimed primarily at citizens of the Western Cape, providing information on local, provincial and national government Western Cape: A Home For All logo