Cape Gateway
Afrikaans | isiXhosa | About | Contact | Help | Advanced Search  |
 
DEPARTMENT OF CORRECTIONAL SERVICES: OVERVIEW

Die doel van die Departement van Korrektiewe Dienste is om op die volgende wyses by te dra tot die instandhouding en beveiliging van 'n regverdige, vreedsame en veilige samelewing:

  • om hof-opgelegde vonnisse toe te pas
  • om gevangenes in veilige bewaring te hou
  • om die maatskaplike verantwoordelikheid en menslike ontwikkeling van alle gevangenes en diĆ© wat onderworpe is aan gemeenskapskorrektiewe te bevorder.

Die Departement se kerntaak is die veilige bewaring van en toesig oor oortreders. Die Departement beoefen risikobestuur ten opsigte van oortreders en erken en pas die konsepte van menslikheid en menseregte betreffende alle belanghebbendes toe.


WEBSITE: www.dcs.gov.za/
The content on this page was last updated on 15 December 2003
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is a government service aimed primarily at citizens of the Western Cape, providing information on local, provincial and national government Western Cape: A Home For All logo