DEPARTMENT OF FOREIGN AFFAIRS: OVERVIEW
|
|
Die Departement van Buitelandse Sake is verantwoordelik vir die formulering, koördinering, implementering en bestuur van Suid-Afrika se wêreldwye programme ten opsigte van buitelandse beleid en internasionale betrekkinge. Oorleg met buitelandse regerings oor sake word gepleeg deur óf die Minister van Buitelandse Sake óf deur die Departement van Buitelandse Sake óf deur Suid-Afrika se geakkrediteerde buitelandse verteenwoordigers. Die Departement van Buitelandse Sake is verantwoordelik vir die toepassing en uitvoering van alle aspekte van Suid-Afrika se buitelandse beleid wat deur die President aan die Minister van Buitelandse Sake toevertrou is. Die Departement is in die eerste plek verantwoordelik vir die volgende:
WEBSITE: www.dfa.gov.za |
The content on this page was last updated on 6 January 2004