Cape Gateway
Afrikaans | isiXhosa | About | Contact | Help | Advanced Search  |
 
DEPARTMENT OF HEALTH: OVERVIEW

Die visie van die Departement van Gesondheid is om 'n sorgsame en menslike samelewing te skep waarin alle Suid-Afrikaners toegang tot bekostigbare gesondheidsorg van goeie gehalte het. Met hierdie mikpunt, beoog die Departement die volgende:

  • om die prestasies van die afgelope vyf jaar ten opsigte van verbeterde toegang tot gesondheidsorg vir almal en die vermindering van onregverdigheid te konsolideer en daarop voort te bou
  • om op samewerking in vennootskap met ander belanghebbendes te fokus om sodoende die gehalte van sorg op alle vlakke van die gesondheidstelsel, veral voorkomend, te verbeter en gesondheid te bevorder
  • om die oorkoepelende doeltreffendheid van die leweringstelsel van gesondheidsorg te verbeter

Van die gesondheidskwessies wat deur die Departement geprioritiseer word, is:


WEBSITE: www.doh.gov.za/index.html
The content on this page was last updated on 10 March 2004
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is a government service aimed primarily at citizens of the Western Cape, providing information on local, provincial and national government Western Cape: A Home For All logo