DEPARTMENT OF LABOUR: OVERVIEW
|
|
Die Departement van Arbeid beoog om 'n betekenisvolle rol te speel in die vermindering van werkloosheid, armoede en ongelykheid deur 'n reeks beleide en programme, ontwikkel in oorlegpleging met maatskaplike vennote, en gerig op:
Die Departement is verantwoordelik vir die koördinering van vaardigheidsontwikkeling en -opleiding deur die onderskeie Sektor Onderwys- en Opleidingsowerhede . WEBSITE: www.labour.gov.za |
The content on this page was last updated on 26 October 2004