DEPARTMENT OF LAND AFFAIRS: OVERVIEW
|
|
Die Departement van Grondsake strewe daarna om toegang tot grond te voorsien en grondregte uit te brei, met besondere klem op voorheen benadeelde gemeenskappe. Die Departement is verantwoordelik vir die herverdeling van grond en vir grondbeplanning. WEBSITE: http://land.pwv.gov.za/ |
The content on this page was last updated on 16 August 2004