DEPARTMENT OF PUBLIC SERVICE AND ADMINISTRATION: OVERVIEW
|
|
Die doel van die Departement van Staatsdiens en Administrasie is om die modernisering van die Staatsdiens te lei deur regeringsdepartemente te ondersteun met die implementering van hulle bestuursbeleid, -stelsels en strukturele oplossings binne 'n algemeen toepaslike raamwerk van norme en standaarde met die doel om dienslewering te verbeter. Van die kwessies wat die Departement hanteer, is:
WEBSITE: www.dpsa.gov.za |
The content on this page was last updated on 10 August 2004