| English | | | Afrikaans | | | Malunga | | | Qhagamshelana | | | Uncedo | | | Funa nzulu | |
INKCAZELO: |
Die Provinsiale Departement van Kulturele Sake en Sport, deur die Belegging in Kultuurinisiatief, soek aansoeke vir finansiering van kulturele projekte.
BELEGGING IN KULTUUR: AGTERGROND Die Belegging in Kultuurprogram se oogmerk is die ontwikkeling van kapitaal deur bronne toe te ken om 'n opbrengs op beleggings te verseker wat sal voldoen aan die sleuteloogmerke van die Departement van Kuns en Kultuur en breër imperatiewe van die regering in ooreenstemming met:
|
||||||||||||||||||||||||||||
IMIYALELO: |
WIE KAN AANSOEK DOEN OM FINANSIERING?
Voltooide aansoeke moet ingedien word by: Me K Mongane Die spertyd vir aansoeke is 13 Junie 2006. Geen gefaksde afskrifte sal aanvaar word nie. Alle aansoeke sal gehaltebeoordeling ondergaan deur 'n ewekniehersieningsproses. Die Belegging in Kultuur het Provinsiale Koördineerders aangestel in elke provinsie om enige vorm van steun en hulp te verskaf. As jy meer inligting nodig het, skakel asseblief: Nontuthuzelo NqabeniWes-Kaapse Provinsiale Koördineerder vir Belegging in Kultuur Sel: 082 884 6869 Tel: 012 441 3000. |
||||||||||||||||||||||||||||
|
ICANDELO LIKARHULUMENTE:
|
|
