| English | | | Afrikaans | | | Malunga | | | Qhagamshelana | | | Uncedo | | | Funa nzulu | |
ATICC-bronbiblioteek
INKCAZELO: |
Die ATICC-bronbiblioteek is oop vir die publiek en het inligting oor alle aspekte van MIV/VIGS/SOI's en TB. Die Biblioteek bevat 'n volledige versameling videos, tydskrifte, artikels, opleidingshandleidings, navorsingsdokumente, verslae, gidse, pamflette, koerantuitknipsels en blaaiborde. Dit is 'n verwysingsbiblioteek met 'n uitleengerief vir die uitvoerige videoversameling.Gespesialiseerde gebiede sluit in:
Die volgende tydskrifte is beskikbaar:
|
IMIYALELO: |
|
IBONELELWA LISEBE:
|
ICANDELO LIKARHULUMENTE:
|
iZiko leNtshona Kapa Loqeqesho kuGawulayo, Kulwazi Neengcebiso (iATICC) (Isebe Lezempilo, uRhulumente Wephondo leNtshona Kapa) |
IXABISO: |
Toegang tot die biblioteek is gratis Fotokopië kos 20c per gedrukte bladsy. |
Umxholo okweli phepha wagqibela ukuhlaziywa nge- 28 uEpreli 2006
Die ATICC-bronbiblioteek is oop vir die publiek en het inligting oor alle aspekte van MIV/VIGS/SOI's en TB. Die Biblioteek bevat 'n volledige versameling videos, tydskrifte, artikels, opleidingshandleidings, navorsingsdokumente, verslae, gidse, pamflette, koerantuitknipsels en blaaiborde. Dit is 'n verwysingsbiblioteek met 'n uitleengerief vir die uitvoerige videoversameling.
Ma-na-kind-oordrag 